| einsteinium [boodskap #131700] |
Di., 16 Junie 2020 18:06 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
einsteinium
Afbreking: ein•stei•ni•um
Selfstandige naamwoord: einsteinium
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Es en atoomgetal 99.
Gebruik:
• Wetenskaplikes het einsteinium in 1952 in die neerslag van die eerste waterstofbomtoets ontdek.
Afgelei:
• einsteinium-253
• einsteiniumatoom
Vertaling:
Engels: einsteinium
Nederlands: einsteinium
Nota:
• Genoem na Albert Einstein.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|