Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » curium
curium [boodskap #131697] Di., 16 Junie 2020 17:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
curium
Afbreking: cu•ri•um


Selfstandige naamwoord: curium
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Cm en atoomgetal 96.

Gebruik:
Curium is 'n radioaktiewe element en 'n silweragtige metaal wat tot die aktiniede behoort.

Afgelei:
• curiumatoom
• curiumhidroksied
• curiumisotoop

Vertaling:
Engels: curium
Nederlands: curium

Nota:
• Genoem na Pierre en Marie Curie as erkenning vir hul baanbrekerswerk op die gebied van radioaktiwiteit.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plutonium
Volgende onderwerp: berkelium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jun. 17 16:15:02 UTC 2026