Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » torium
torium [boodskap #131692] Tue, 16 June 2020 17:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
torium
Afbreking: to•ri•um


Selfstandige naamwoord: torium
Meervoud:

Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Th en atoomgetal 90.

Gebruik:
Torium is 'n sterk elektropositiewe element en dit maak dit moeilik om die metaal te vervaardig.

Afgelei:
• toriumatoom
• toriumoksied
• toriumreaktor

Vertaling:
Engels: thorium
Nederlands: torium

Nota:
• Genoem na die Noorse god van oorlog, "Thor".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lutesium
Volgende onderwerp: protaktinium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 01:13:51 UTC 2025