Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » holmium
holmium [boodskap #131687] Tue, 16 June 2020 17:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
holmium
Afbreking: hol•mi•um


Selfstandige naamwoord: holmium
Meervoud:

Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Ho en atoomgetal 67.

Gebruik:
Holmium is 'n sagte, glansende silwerwit metaal wat in droë lug stabiel is.

Afgelei:
• holmiumatoom

Vertaling:
Engels: holmium
Nederlands: holmium

Nota:
• Van die Latynse Holmia (Stockholm), die woonplek van "Per Teodor Cleve", ontdekker van die element.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: disprosium
Volgende onderwerp: erbium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 23:42:11 UTC 2025