Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » holmium
holmium [boodskap #131687] Di., 16 Junie 2020 17:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26169
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
holmium
Afbreking: hol•mi•um


Selfstandige naamwoord: holmium
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Ho en atoomgetal 67.

Gebruik:
Holmium is 'n seldsame aardmetaal wat sag, glansend en silwerwit is en onder meer in lasers en magnetiese materiale gebruik word.

Afgelei:
• holmiumatoom

Vertaling:
Engels: holmium
Nederlands: holmium

Nota:
• Van die Latynse Holmia (Stockholm), die geboorteplek van Per Teodor Cleve, die ontdekker van die element.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: disprosium
Volgende onderwerp: erbium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Aug. 18 20:52:55 UTC 2026