terbium [boodskap #131685] |
Tue, 16 June 2020 17:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
terbium
Afbreking: ter•bi•um
Selfstandige naamwoord: terbium
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Tb en atoomgetal 65.
Gebruik:
• Terbium is 'n silwergrys metaal wat in twee modifikasies voorkom.
Afgelei:
• terbiumatoom
• terbiummetaal
Vertaling:
Engels: terbium
Nederlands: terbium
Nota:
• Yttrium en terbium is na die Sweedse dorpie Ytterby genoem.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|