gadolinium [boodskap #131684] |
Tue, 16 June 2020 17:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gadolinium
Afbreking: ga•do•li•ni•um
Selfstandige naamwoord: gadolinium
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Gd en atoomgetal 64.
Gebruik:
• Gadolinium is 'n silwergrys ferromagnetiese metaal.
Afgelei:
• gadoliniumatoom
Vertaling:
Engels: gadolinium
Nederlands: gadolinium
Nota:
• Vernoem na Johan Gadolin, 'n Finse chemikus en mineraloog.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|