Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » samarium
samarium [boodskap #131682] Di., 16 Junie 2020 17:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25519
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
samarium
Afbreking: sa•ma•ri•um


Selfstandige naamwoord: samarium
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Sm en atoomgetal 62.

Gebruik:
Samarium is 'n silwerwit metaal wat tot die reeks van lantaniede behoort.

Afgelei:
• samariumatoom

Vertaling:
Engels: samarium
Nederlands: samarium

Nota:
• Die naam kom van die mineraal samarskiet, waarin samarium meestal aangetref word.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: prometium
Volgende onderwerp: europium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jun. 18 06:52:28 UTC 2026