Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hasie
hasie [boodskap #131677] Di., 16 Junie 2020 13:38
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24199
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Hasies
Hasies
hasie
Afbreking: ha•sie


Selfstandige naamwoord: haas
Meervoud: hase
Verkleinwoord: hasie
Meervoud van verkleining: hasies

Betekenis:
• 'n Klein haas.

Gebruik:
Hasie, hoekom is jou stert so kort?

Afgelei:
• hasiegras
• hasiekos
• hasielip
• hasieoor

Vertaling:
Engels: small hare, rabbit
Nederlands: haasje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: praseodimium
Volgende onderwerp: krys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 10:07:41 UTC 2025