praseodimium [boodskap #131676] |
Tue, 16 June 2020 11:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
praseodimium
Afbreking: pra•se•o•di•mi•um
Selfstandige naamwoord: praseodimium
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Pr en atoomgetal 59.
Gebruik:
• Praseodimium is 'n sagte, silwerwit, pletbare en smeebare metaal in die lantaniede-groep.
Afgelei:
• praseodimiumatoom
• praseodimiumhidroksied
• praseodimiumoksied
• praseodimiumverbinding
Vertaling:
Engels: praseodymium
Nederlands: praseodymium
Nota:
• Van Latyn, praseodymium.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|