Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » serium
serium [boodskap #131675] Di., 16 Junie 2020 11:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25910
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
serium
Afbreking: se•ri•um


Selfstandige naamwoord: serium
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Ce en atoomgetal 58.

Gebruik:
Serium is die algemeenste element van die lantaniede en ook die eerste wat in suiwer vorm geïsoleer is.

Afgelei:
• seriumatoom

Vertaling:
Engels: cerium
Nederlands: cerium

Nota:
• Genoem na die planetoïde Ceres.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oganesson
Volgende onderwerp: praseodimium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jul. 24 02:32:58 UTC 2026