serium [boodskap #131675] |
Tue, 16 June 2020 11:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
serium
Afbreking: se•ri•um
Selfstandige naamwoord: serium
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Ce en atoomgetal 58.
Gebruik:
• Serium is die mees algemene element van die lantanoiede en ook die eerste wat in suiwere vorm vervaardig is.
Afgelei:
• seriumatoom
Vertaling:
Engels: cerium
Nederlands: cerium
Nota:
• Vernoem na die planetoïde Ceres.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|