Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oganesson
oganesson [boodskap #131674] Tue, 16 June 2020 11:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oganesson
Afbreking: og•an•es•son


Selfstandige naamwoord: oganesson
Meervoud:

Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Og en atoomgetal 118.

Gebruik:
Oganesson is die swaarste elemente op die periodieke tabel.

Afgelei:
• oganessonatoom

Vertaling:
Engels: oganesson
Nederlands: ununoctium

Nota:
• Genoem na die fisikus Yuri Oganessian, wat 'n belangrike rol in die ontdekking van die element gespeel het.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tennessien
Volgende onderwerp: serium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 01:21:11 UTC 2025