Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » livermorium
livermorium [boodskap #131672] Tue, 16 June 2020 11:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
livermorium
Afbreking: li•ver•mo•ri•um


Selfstandige naamwoord: livermorium
Meervoud:

Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Lv en atoomgetal 116.

Gebruik:
Livermorium is ’n uiters radioaktiewe element wat in ’n laboratorium geskep is en sover bekend nie in die natuur voorkom nie.

Afgelei:
• livermorium-293
• livermoriumatoom

Vertaling:
Engels: livermorium
Nederlands: livermorium

Nota:
• Vernoem na die Lawrence Livermore National Laboratory in Kalifornië, waar die element vir die eerste keer vervaardig is.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: moskovium
Volgende onderwerp: tennessien
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 23:54:17 UTC 2025