moskovium [boodskap #131671] |
Tue, 16 June 2020 11:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
moskovium
Afbreking: mos•ko•vi•um
Selfstandige naamwoord: moskovium
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Mc en atoomgetal 115.
Gebruik:
• Sowat 100 atome van moskovium is al waargeneem, wat almal massagetalle van tussen 287 en 290 gehad het.
Afgelei:
• moskovium-290
• moskoviumatoom
Vertaling:
Engels: moscovium
Nederlands: ununpentium
Nota:
• Genoem na die Moskou-oblast in Rusland.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|