| nihonium [boodskap #131669] |
Di., 16 Junie 2020 11:14 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24212 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nihonium
Afbreking: ni•ho•ni•um
Selfstandige naamwoord: nihonium
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Nh en atoomgetal 113.
Gebruik:
• Nihonium is 'n superswaar radioaktiewe element wat net in 'n laboratorium vervaardig word kan word.
Afgelei:
• nihonium-286
• nihoniumatoom
Vertaling:
Engels: ununtrium
Nederlands: ununtrium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|