Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kopernikium
kopernikium [boodskap #131668] Tue, 16 June 2020 11:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kopernikium
Afbreking: ko•per•ni•ki•um


Selfstandige naamwoord: kopernikium
Meervoud:

Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Cn en atoomgetal 112.

Gebruik:
Kopernikium is 'n superswaar radioaktiewe element wat net in 'n laboratorium vervaardig word kan word.

Afgelei:
• kopernikium-285
• kopernikiumatoom

Vertaling:
Engels: copernicium
Nederlands: copernicium

Nota:
• Die element is na die beroemde wetenskaplike Nicolaas Copernicus vernoem.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: röntgenium
Volgende onderwerp: nihonium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 01:07:15 UTC 2025