Leksikograaf Boodskappe: 25878 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Wilhelm Röntgen.röntgenium
Afbreking: rönt•ge•ni•um
Selfstandige naamwoord: röntgenium
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Rg en atoomgetal 111.
Gebruik:
• Röntgenium is 'n uiters skaars en hoogs radioaktiewe oorgangsmetaal wat slegs in baie klein hoeveelhede in laboratoriums vervaardig kan word.