Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
kapok
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
E-pos 'n vriend
kapok
[
boodskap #131666
]
Di., 16 Junie 2020 10:21
Leksikograaf
Boodskappe:
26354
Geregistreer:
Maart 2019
Karma:
5
Senior Lid
Kapok op 'n grasperk.
'n Kapokboom (let op die kapok in die oopgebarste vrug).
kapok
Afbreking: ka•pok
Selfstandige naamwoord:
kapok
Meervoud:
–
Betekenis:
• (
weer
) Ligte sneeu in vlokkige vorm.
• (
plantkunde
) Die sagte, wit vesels van die kapokboom (
Ceiba pentandra
) se sade.
Gebruik:
• In die winter lê die omgewing van die Sneeuberge wit van die
kapok
.
• Die kapokboom se vrugte bevat
kapok
wat soos katoen lyk.
Sinoniem:
• sneeu
Afgelei:
• kapokaartappel
• kapokboom
• kapokgewig
• kapokhaantjie
• kapokhen
• kapokhoender
• kapokkie
• kapokkussing
• kapokmatras
• kapokolie
• kapokreën
• kapokstorm
• kapokval
• kapokvoël
• kapokweer
• kapokwolk
Vertaling:
Engels: snow; seed-cotton, wadding
Nederlands: sneeuw
Werkwoord:
kapok
Verlede tyd:
het gekapok
Betekenis:
• Om soos sneeu in ligte vlokkies te val.
Gebruik:
• Dit
kapok
al sedert vroegoggend.
• Dit het die hele nag
gekapok
.
Vertaling:
Engels: to snow
Nederlands: sneeuwen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
nonnetjieuil
Volgende onderwerp:
röntgenium
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Di. Sep. 01 21:36:44 UTC 2026