Leksikograaf Boodskappe: 24168 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kapok op 'n grasperk.'n Kapokboom (let op die kapok in die oopgebarste vrug).kapok
Afbreking: ka•pok
Selfstandige naamwoord: kapok
Meervoud: –
Betekenis:
• (weer) Sneeu, veral in vlokkige vorm.
• (plantkunde) Wit vesels van die kapokboom (Ceiba pentandra) se sade.
Gebruik:
• Dié omgewing word die Sneeuberge genoem, want in die winter lê dit wit van die kapok.
• Die kapokboom se vrugte bevat kapok wat soos katoen lyk, maar minder sellulose bevat.