seaborgium [boodskap #131659] |
Tue, 16 June 2020 08:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
seaborgium
Afbreking: se•a•bor•gi•um
Selfstandige naamwoord: seaborgium
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Sg en atoomgetal 106.
Gebruik:
• Seaborgium is ’n superswaar radioaktiewe element wat net in ’n laboratorium vervaardig word kan word.
Afgelei:
• seaborgium-269
• seaborgiumatoom
Vertaling:
Engels: seaborgium
Nederlands: seaborgium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|