| bohrium [boodskap #131660] |
Di., 16 Junie 2020 08:49 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25529 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Niels Bohr in 1922.
bohrium
Afbreking: boh•ri•um
Selfstandige naamwoord: bohrium
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Bh en atoomgetal 107.
Gebruik:
• Bohrium is 'n sintetiese, superswaar radioaktiewe element wat slegs in laboratoriums vervaardig kan word.
Afgelei:
• bohrium-270
• bohriumatoom
Vertaling:
Engels: bohrium
Nederlands: bohrium
Nota:
• Genoem ter ere van die Deense natuurkundige, Niels Bohr.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|