rutherfordium [boodskap #131657] |
Tue, 16 June 2020 08:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rutherfordium
Afbreking: ru•ther•for•di•um
Selfstandige naamwoord: rutherfordium
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Rf en atoomgetal 104.
Gebruik:
• Rutherfordium is 'n superswaar radioaktiewe element wat net in 'n laboratorium vervaardig kan word.
Afgelei:
• rutherfordium-267
• rutherfordiumatoom
Vertaling:
Engels: rutherfordium
Nederlands: rutherfordium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|