aktinium [boodskap #131656] |
Tue, 16 June 2020 08:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aktinium
Afbreking: ak•ti•ni•um
Selfstandige naamwoord: aktinium
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Ac en atoomgetal 89.
Gebruik:
• Aktinium is 'n silwerige en uiters radioaktiewe metallieke element.
Afgelei:
• aktiniumatoom
• aktiniumfluoried
Vertaling:
Engels: actinium
Nederlands: actinium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|