tallium [boodskap #131649] |
Tue, 16 June 2020 07:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tallium
Afbreking: tal•li•um
Selfstandige naamwoord: tallium
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Tl en atoomgetal 81.
Gebruik:
• Tallium is 'n silwerwit metaal.
Afgelei:
• talliumatoom
• talliummetaal
• talliumsulfaat
• talliumverbinding
Vertaling:
Engels: thallium
Nederlands: thallium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|