| platinum [boodskap #131648] |
Di., 16 Junie 2020 07:39 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25812 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Platinum
platinum
Afbreking: pla•ti•num
Selfstandige naamwoord: platinum
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Pt en atoomgetal 78.
Gebruik:
• Platinum is 'n silwerwit edelmetaal wat bestand is teen korrosie en hoë temperature.
Sinoniem:
• witgoud
Afgelei:
• platinumgroep
• platinumlegering
Vertaling:
Engels: platinum
Nederlands: platina
Byvoeglike naamwoord: platinum
Attributief: platinum
Betekenis:
• Wat van platinum gemaak is of platinum bevat.
Gebruik:
• Sy dra 'n platinum hangertjie.
Vertaling:
Engels: platinum
Nederlands: platina
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|