Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » iridium
iridium [boodskap #131647] Tue, 16 June 2020 07:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
iridium
Afbreking: iri•di•um


Selfstandige naamwoord: iridium
Meervoud:

Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Ir en atoomgetal 77.

Gebruik:
Iridium is 'n silwerwit oorgangsmetaal.

Afgelei:
• iridiumatoom

Vertaling:
Engels: iridium
Nederlands: iridium

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: osmium
Volgende onderwerp: platinum
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 23:40:15 UTC 2025