xenon [boodskap #131628] |
Sun, 14 June 2020 20:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
xenon
Afbreking: xe•non
Selfstandige naamwoord: xenon
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Xe en atoomgetal 54.
Gebruik:
• Xenon is 'n swaar-, kleurlose-, reuklose edelgas wat in spoorhoeveelhede in die aarde se atmosfeer voorkom.
Afgelei:
• xenonatoom
• xenonlamp
Vertaling:
Engels: xenon
Nederlands: xenon
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|