jodium [boodskap #131627] |
Sun, 14 June 2020 20:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
jodium
Afbreking: jo•di•um
Selfstandige naamwoord: jodium
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool I en atoomgetal 53.
Gebruik:
• Jodium en sy verbindings word hoofsaaklik vir medisinale redes, fotografie en in kleurstowwe gebruik.
Afgelei:
• jodiumatoom
• jodiumdamp
• jodiumkristal
• jodiumryk
• jodiumsalf
• jodiumsuur
• jodiumtablet
• jodiumtekort
• jodiumtinktuur
• jodiumverbinding
• jodiumvlek
• jodiumvloeistof
Vertaling:
Engels: iodine
Nederlands: jodium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|