Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » palladium
palladium [boodskap #131619] Sun, 14 June 2020 18:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
palladium
Afbreking: pal•la•di•um


Selfstandige naamwoord: palladium
Meervoud:

Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Pd en atoomgetal 46.

Gebruik:
Palladium is 'n seldsame silwerwit oorgangsmetaal uit die platinumgroep en waarvan die chemiese eienskappe ooreenkomste met platinum toon.

Afgelei:
• palladiumatoom
• palladiumhidried
• palladiumsianaat
• palladiumprys
• palladiumtekort

Vertaling:
Engels: palladium
Nederlands: palladium

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rodium
Volgende onderwerp: kadmium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 23:36:05 UTC 2025