rutenium [boodskap #131617] |
Sun, 14 June 2020 18:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rutenium
Afbreking: ru•te•ni•um
Selfstandige naamwoord: rutenium
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Ru en atoomgetal 44.
Gebruik:
• Rutenium is 'n seldsame oorgangsmetaal in die platinumgroep en word aangetref in platinumertse en word gebruik as 'n katalisator in sommige platinumlegerings.
Afgelei:
• ruteniumatoom
• ruteniumdioksied
• ruteniumrooi
• ruteniumverbinding
Vertaling:
Engels: ruthenium
Nederlands: ruthenium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|