Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » molibdeen
molibdeen [boodskap #131615] Sun, 14 June 2020 18:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
molibdeen
Afbreking: mo•lib•deen


Selfstandige naamwoord: molibdeen
Meervoud:

Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Mo en atoomgetal 42.

Gebruik:
Molibdeen het die derde hoogste smeltpunt van enige element en word om hierdie rede dikwels gebruik in hoë-sterkte legerings.

Afgelei:
• molibdeendisulfied
• molibdeenglans
• molibdeentrioksied
• molibdeniet

Vertaling:
Engels: molybdenum
Nederlands: molybdeen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: niobium
Volgende onderwerp: tegnesium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 23:33:15 UTC 2025