Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » yttrium
yttrium [boodskap #131612] So., 14 Junie 2020 18:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26165
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
Erts wat yttrium dra.
Erts wat yttrium dra.
yttrium
Afbreking: yt•tri•um


Selfstandige naamwoord: yttrium
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Y en atoomgetal 39.

Gebruik:
Yttrium is 'n silwerkleurige oorgangsmetaal wat algemeen in seldsame aardminerale voorkom.

Afgelei:
• yttriumaluminiumgranaat
• yttriumatoom
• yttriumfluoried
• yttriumoksied
• yttriumvanadaat

Vertaling:
Engels: yttrium
Nederlands: yttrium

Nota:
• Yttrium en terbium is genoem na Ytterby, 'n dorpie in Swede waar minerale wat die elemente bevat gemyn is.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stronsium
Volgende onderwerp: sirkonium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Aug. 18 11:32:08 UTC 2026