yttrium [boodskap #131612] |
Sun, 14 June 2020 18:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
yttrium
Afbreking: yt•tri•um
Selfstandige naamwoord: yttrium
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Y en atoomgetal 39.
Gebruik:
• Yttrium is 'n silwerige metaalagtige oorgangsmetaal wat algemeen aangetref word in seldsame aardminerale.
Afgelei:
• yttriumaluminiumgranaat
• yttriumatoom
• yttriumfluoried
• yttriumoksied
• yttriumvanadaat
Vertaling:
Engels: yttrium
Nederlands: yttrium
Nota:
• Yttrium en terbium is na die Sweedse dorpie Ytterby genoem.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|