Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stronsium
stronsium [boodskap #131611] Sun, 14 June 2020 18:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
stronsium
Afbreking: stron•ti•um


Selfstandige naamwoord: stronsium
Meervoud:

Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Sr en atoomgetal 38.

Gebruik:
Stronsium is 'n aardalkalimetaal met 'n silwerwit of gelerige kleur wat chemies hoogs reaktief is.

Afgelei:
• stronsiumaluminaat
• stronsiumatoom
• stronsiumchloried
• stronsiumoksied
• stronsiumverbinding
• stronsiumtitanaat

Vertaling:
Engels: strontium
Nederlands: strontium

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rubidium
Volgende onderwerp: yttrium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 23:04:42 UTC 2025