Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gallium
gallium [boodskap #131592] So., 14 Junie 2020 09:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25339
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gallium
Afbreking: gal•li•um


Selfstandige naamwoord: gallium
Meervoud:

Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Ga en atoomgetal 31.

Gebruik:
Gallium is 'n seldsame, sagte silwerige metaal wat bros is by lae temperature, maar net bo kamertemperatuur smelt.

Afgelei:
• galliumarsenied
• galliumsitraat
• galliumnitraat

Vertaling:
Engels: gallium
Nederlands: gallium

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sink
Volgende onderwerp: germanium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jun. 02 17:17:16 UTC 2026