| germanium [boodskap #131593] |
So., 14 Junie 2020 09:24 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25696 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
germanium
Afbreking: ger•ma•ni•um
Selfstandige naamwoord: germanium
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Ge en atoomgetal 32.
Gebruik:
• Germanium is 'n harde, silwerwit metalloïed wat in elektronika, veral in halfgeleiers, gebruik word.
Afgelei:
• germaniumtetrahidried
• germaniumtetrachloried
• germaniumdioksied
Vertaling:
Engels: germanium
Nederlands: germanium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|