gallium [boodskap #131592] |
Sun, 14 June 2020 09:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gallium
Afbreking: gal•li•um
Selfstandige naamwoord: gallium
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Ga en atoomgetal 31.
Gebruik:
• Gallium is 'n baie skaars, sagte silwerige metaal en is 'n bros vastestof teen lae temperature, maar vervloei teen temperature bietjie hoër as kamertemperatuur en sal selfs in 'n mens se hand smelt.
Afgelei:
• galliumarsenied
• galliumsitraat
• galliumnitraat
Vertaling:
Engels: gallium
Nederlands: gallium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|