titaan [boodskap #131585] |
Sun, 14 June 2020 08:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
titaan
Afbreking: ti•taan
Selfstandige naamwoord: titaan
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Ti en atoomgetal 22.
Gebruik:
• Titaan is 'n sterk, ligte, blink, korrosiebestande oorgangsmetaal en het 'n silwerige metaalkleur.
Afgelei:
• titaandioksied
• titaanhoudend
• titaanoksied
• titaansement
• titaansuur
Vertaling:
Engels: titanium
Nederlands: titanium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|