magnesium [boodskap #131575] |
Sun, 14 June 2020 07:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
magnesium
Afbreking: mag•ne•si•um
Selfstandige naamwoord: magnesium
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Mg en atoomgetal 12.
Gebruik:
• Magnesium beslaan ongeveer 2% van die Aardkors en is die element wat die derde meeste in oplossing in seewater voorkom.
Afgelei:
• magnesiumchloried
• magnesiumhoudend
• magnesiumlamp
• magnesiumlig
• magnesiummelk
• magnesiumtekort
• magnesiumvlak
Vertaling:
Engels: magnesium
Nederlands: magnesium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|