| fluoor [boodskap #131572] |
So., 14 Junie 2020 07:47 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24169 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fluoor
Afbreking: flu•oor
Selfstandige naamwoord: fluoor
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool F en atoomgetal 9.
Gebruik:
• Fluoor is 'n giftige bleek geelgroen, univalente halogeengas.
Afgelei:
• fluoorgehalte
• fluoorioon
• fluoorverbinding
• fluoorwaterstof
Vertaling:
Engels: fluorine
Nederlands: fluor
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|