Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fluoor
fluoor [boodskap #131572] So., 14 Junie 2020 07:47
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26358
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
fluoor
Afbreking: flu•oor


Selfstandige naamwoord: fluoor
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Chemiese element in die periodieke tabel met die simbool F en atoomgetal 9.

Gebruik:
Fluoor is 'n giftige geelgroen, univalente halogeengas wat met velkontak ernstige chemiese brandwonde kan veroorsaak.

Afgelei:
• fluoorgehalte
• fluoorioon
• fluoorverbinding
• fluoorwaterstof

Vertaling:
Engels: fluorine
Nederlands: fluor

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: suurstof
Volgende onderwerp: neon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Sep. 06 12:24:30 UTC 2026