Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » huigel
huigel [boodskap #131426] Thu, 28 May 2020 16:02
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21007
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
huigel
Afbreking: hui•gel


Werkwoord: huigel
Verlede tyd: het gehuigel

Betekenis:
• Voorgee dat jy beter is as wat jy werklik is; skynheilig optree.

Gebruik:
• Kyk hoe huigel hy as hy met die dominee praat.

Sinoniem:
• veins
• voorgee

Afgelei:
• huigelaar
• huigelagtig
• huigelary
• huigelry
• huigeltaal

Vertaling:
Engels: to feign, pretend, act hypocritically
Nederlands: huichelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: obsessie
Volgende onderwerp: gorilla
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 16:20:37 UTC 2025