Betekenis:
• 'n Groot mensaap, die grootste lewende primaat.
Gebruik:
• Die naaste verwante aan die gorilla is die sjimpansee en die mens, en al die Hominidae wat sowat 7 miljoen jaar van die laaste gemeenskaplike voorsaat afgeskei het.
Afgelei:
• berggorilla
• laelandgorilla
Vertaling:
Engels: gorilla
Nederlands: gorilla
Nota:
• Moenie "gorilla" met "guerrilla" ('n vryheidsvegter) verwar nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.