roeiboot [boodskap #131424] |
Wed, 27 May 2020 20:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21006 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
roeiboot
Afbreking: roei•boot
Samestelling: roei + boot
Selfstandige naamwoord: roeiboot
Meervoud: roeibote
Verkleinwoord: roeibootie
Meervoud van verkleining: roeibootjies
Betekenis:
• Boot wat met roeispane voortbeweeg word.
Gebruik:
• Die roeiboot het omgeslaan.
Verwant:
• roeier
• roeispaan
Vertaling:
Engels: rowing boat
Nederlands: roeiboot
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|