|
|
Re: Moeg vir die land van suurpap en vrotmelk? [boodskap #12896 is 'n antwoord op boodskap #12868] |
Wed, 25 February 1998 00:00 |
andr...
Boodskappe: 62 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ja wel, enige iets is beter as jou broers! Waar het jy al in jou lewe gehoor
van veiligheids wagte wat staan en kyk hoe word 'n misdaad gepleeg omdat
hulle op strike is?
Groete
Ferdi wrote in message ...
>
> Toemaar julle het darem nog kangeroes.
> Gaan gesels met een dan voel jy dalk beter.
>
|
|
|
|
Re: Moeg vir die land van suurpap en vrotmelk? [boodskap #12898 is 'n antwoord op boodskap #12868] |
Wed, 25 February 1998 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2173 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"André" writes:
Waar het jy al in jou lewe gehoor
> van veiligheids wagte wat staan en kyk hoe word 'n misdaad gepleeg omdat
> hulle op strike is?
Oral in die wereld. Hier in
Kanada, dufus. En die
Afrikaanse woord vir "strike"
is "staking." Kom ons help
nou vir Thabo Mbeki en Nelson
en handhaaf die ou taaltjie
so 'n bietjie.
|
|
|
Re: Moeg vir die land van suurpap en vrotmelk? [boodskap #12930 is 'n antwoord op boodskap #12868] |
Thu, 26 February 1998 00:00 |
Nico
Boodskappe: 259 Geregistreer: February 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@igs.net wrote in article ...
| "André" writes:
|
| Oral in die wereld. Hier in
| Kanada, dufus. En die
| Afrikaanse woord vir "strike"
| is "staking." Kom ons help
| nou vir Thabo Mbeki en Nelson
| en handhaaf die ou taaltjie
| so 'n bietjie.
... sê sy nadat sy self die woord "dufus" gebruik het.
Gloudina, het jy 'n baie ou of stukkende woordeboek? Haal asb daaruit vir
ons aan wat die woord "dufus" beteken!
Dankie!
Groetnis
Nico
|
|
|