|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Moeg vir die land van suurpap en vrotmelk? [boodskap #12930 is 'n antwoord op boodskap #12868] |
Do., 26 Februarie 1998 00:00  |
Nico
Boodskappe: 259 Geregistreer: Februarie 1998
|
Senior Lid |
|
|
@igs.net wrote in article ...
| "André" writes:
|
| Oral in die wereld. Hier in
| Kanada, dufus. En die
| Afrikaanse woord vir "strike"
| is "staking." Kom ons help
| nou vir Thabo Mbeki en Nelson
| en handhaaf die ou taaltjie
| so 'n bietjie.
... sê sy nadat sy self die woord "dufus" gebruik het.
Gloudina, het jy 'n baie ou of stukkende woordeboek? Haal asb daaruit vir
ons aan wat die woord "dufus" beteken!
Dankie!
Groetnis
Nico
|
|
|
|