Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eiesoortig
eiesoortig [boodskap #131366] Sat, 23 May 2020 10:05
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21005
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
eiesoortig
Afbreking: ei•e•soor•tig
Samestelling: eie + soort(ig)


Byvoeglike naamwoord: eiesoortig
Vergrotende trap: eiesoortiger
Oortreffende trap: eiesoortigste
Attributief: eiesoortige

Betekenis:
• Met 'n baie besondere karakter en kenmerke.

Gebruik:
• Wat maak 'n volstruis so eiesoortig?

Sinoniem:
• anders
• besonders
• kenmerkend
• onderskeidend
• uniek

Afgelei:
• eiesoortigheid

Vertaling:
Engels: distinctive
Nederlands: eigensoortig, kenmerkend, onderscheidend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kul
Volgende onderwerp: nul
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 14:58:47 UTC 2025