| kul [boodskap #131365] |
Sa., 23 Mei 2020 09:53 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27240 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
kul
Afbreking: kul
Werkwoord: kul
Verlede tyd: het gekul
Teenwoordige deelwoord: kullend, kullende
Verlede deelwoord: gekulde
Betekenis:
• Om te bedrieg; met 'n slenter vang; vir die gek hou.
Gebruik:
• Kul jou hier, kul jou daar en siedaar!
Sinoniem:
• bedrieg
• flous
• fop
• verneuk
Afgelei:
• kulkuns
• kulkunstenaar
• kuller
• kullery
• verkul
Vertaling:
Engels: to cheat, deceive, gull
Nederlands: kullen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Ma., 23 November 2026 15:18] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|