Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » donkermaan
donkermaan [boodskap #131284] Fri, 15 May 2020 16:16
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21003
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
donkermaan
Afbreking: don•ker•maan
Samestelling: donker + maan


Selfstandige naamwoord: donkermaan
Meervoud: donkermane

Betekenis:
• Die maanfase wanneer die Maan heeltemal verduister is soos van die Aarde af gesien, omdat die son dit van agter af verlig.

Gebruik:
• Tydens donkermaan is dit snags baie donker en kan mens die melkweg duidelik sien.
Donkermaan duur 1,5 tot 3,5 dae, na gelang van die presiese ligging van die Aarde en Son, en geskied 14¾ dae ná volmaan.

Sinoniem:
• nuwemaan

Antoniem:
• volmaan

Vertaling:
Engels: dark moon, new moon
Nederlands: nieuwe maan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sonkol
Volgende onderwerp: nuwemaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 14:39:11 UTC 2025